Lekker FM

Lekker FM
Country: South Africa South Africa
Playing:

LEKKER FM 91.9 is jou nommer een radio stasie in Pretoria en omgewing, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar.